Hier is ons Mini-Krieket span. Die twee spanne bestaan uit Gr 1 & Gr 2 leerders. Ons het die jaar aan vriendskaplike wedstryde teen Laerskool Millenium, Monument Primary en Noordskool deelgeneem.

West Rand School / Wesrandse Skool
The School with a Difference